Die bloutolbos (Diospyros pallens) is 'n boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Dit staan ook as die blousterappel bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pallens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika