Romulea setifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Die plant kom van die Bokkeveld-eskarp tot by Port Elizabeth en binnelands tot in die westelike Karoo voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

setifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika