Wurmbea capensis is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Clanwilliam tot by Stellenbosch voor. Die spesie is deel van die fynbos en renosterveld-biome. Daar was altyd drie subpopulasies bekend maar twee is reeds vernietig. Die derde is op 'n privaat natuurreservaat waar dit beskerm word.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
capensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika