Wurmbea angustifolia is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho, die Oos-Kaap en die Vrystaat waar dit in die graslande van die Drakensberge voorkom. Daar is ook 'n geïsoleerde populasie in Zimbabwe.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

angustifolia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe