thumb|links|200px|Die Verwoesting van Sodom en Gomorra, John Martin.

Adh-Dhariyat (Arabies: الذاريات, "Die Verstrooiing") is die 51ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 60 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming Hoofstuk 51 noem die profete Abraham en Noag en die oordeelsdag, en herhaal die basiese boodskap van die Koran.

Volgens die Islamitiese geleerde Angelika Neuwirth se letterkundige ontleding,Neuwirth se letterkundige ontleding soos uiteengesit deur Carl Ernst,Ernst, Carl W. (2011-12-05). How to Read the Qur'an: A New Guide, with Select Translations (p. 213). The University of North Carolina Press. Kindle. bestaan soera 51, nes baie ander Mekkaanse hoofstukke, uit 'n driedelige struktuur: Vers 1-23 ("Valsheid word verdoem"); 24-46 ("Die lot van vorige volke"), wat die verwoesting van Sodom insluit; en 47-60 ("Die Oordeel is seker")Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. vorm elk 'n onderafdeling van die geheel.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran