Die Knysnalelie (Cyrtanthus obliquus) is blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die spesie word gebruik vir tradisionele medisyne maar word nog nie bedreig nie.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
obliquus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika