Cyrtanthus debilis is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Outeniekwaberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 120 km² en word slegs gesien na dit gebrand het, wanneer hulle volop is. Die spesie word beskerm deur die reservaat waarin dit voorkom.

Bron REDLIST Sanbi Plants of the World Online

debilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika