Die grasveldlelie (Cyrtanthus clavatus) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

clavatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika