Die kleefdoring (Vachellia borleae) is 'n acaciaboom wat in die droë bosveld van Suider-Afrika voorkom. Dit inheems aan Botswana, Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.Plants of the World Online
Die boom se FSA-nommer is 160.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika borleae Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe