Die Indiese wortelboom (Ceriops tagal), Eng. spurred mangrove of Indian mangrove) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika in die familie Rhizophoraceae en kom in verskeie wêrelddele voor, onder andere: Comore Mayotte Ethiopië Somalië Kenia Tanzanië Mosambiek Suid-Afrika KwaZulu-Natal Australië Wes-Australië Noordelike Gebied Queensland Java Seychelle Madagaskar Nieu-Kaledonië westelike Maleisië Singapoer Sri Lanka Volksrepubliek China Guangdong Heilongjiang Republiek China Indië Filippyne Thailand Kambodja Viëtnam Sumatra Borneo Sulawesi Klein-Soenda-eilande Molukke Nieu-Guinee Salomonseilande Pakistan Palau Andaman-eilande Nicobars Mianmar Lakshadweep-eiland Bangladesj

Die boom se FSA-nommer is 525.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van die Klein-Soenda-eilande Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië