Die Olimpiese Winterspele 2006 (Italiaans: XX Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die XXste Olimpiese Winterspele, is tussen 10 en 26 Februarie 2006 in Turyn, Italië, aangebied. Ander kandidaatstede was: Sion (Switserland), Helsinki (Finland), Klagenfurt (Oostenryk), Poprad-Tatry (Slowakye) en Zakopane (Pole).
duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in Turyn Dit was naas die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina d'Ampezzo die tweede wat in Italië gehou is. In die Italiaanse hoofstad Rome is ook die Olimpiese Somerspele van 1960 beslis.
Die Spele is in 1999 toegewys aan Turyn, nadat 'n nuwe keurproses gebruik is. Die nuwe keurproses is ingestel nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik bedrog gepleeg was met die toewysing van die vorige Winterspele aan Salt Lake City.
Die Paralimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 19 Maart in Turyn gehou.
Toewysing duimnael|links|Openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2006 duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2006 duimnael|links|Vroue met lanterns tydens die sluitingsplegtigheid Turyn is op 19 Junie 1999 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006 Stad Land Rondte 1 Turyn 53 Sion 36 Helsinki – Klagenfurt – Poprad-Tatry – Zakopane –
Sporte 7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie
Februarie10Vr11Sa12So13Ma14Di15Wo16Do17Vr18Sa19So20Ma21Di22Wo23Do24Vr25Sa26SoWedstryde20px Seremonies OS SS 20px Alpeski
| bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | 10 20px Bobslee
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | 3 20px Heg-en-steg-ski
| bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | 12 20px Kortbaanskaats
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|3 | | 8 20px Kunsskaats | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffdead|UG
| 4 20px Langbaanskaats | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | 12 20px Noorse kombinasie | | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Rodel | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Skansspring | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Skeleton
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 2 20px Sneeuplankry
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 6 20px Tweekamp | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|2 | | 10 20px Vryski | | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 4 20px Ysbal
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 2 20px Yshokkie | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | 2 Totaal 0 4 8 4 6 4 8 3 9 3 5 4 7 5 4 7 3 84 Kumulatief 0 4 12 16 22 26 34 37 46 49 54 58 65 70 74 81 84 Februarie10Vr11Sa12So13Ma14Di15Wo16Do17Vr18Sa19So20Ma21Di22Wo23Do24Vr25Sa26SoWedstryde
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2006: duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2006 deelgeneem het nie. Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (GER) 164 11 12 6 29 2 (USA) 211 9 9 7 25 3 (AUT) 85 9 7 7 23 4 (RUS) 178 8 6 8 22 5 (CAN) 196 7 10 7 24 6 (SWE) 112 7 2 5 14 7 (KOR) 40 6 3 2 11 8 (SUI) 143 5 4 5 14 9 (ITA) 184 5 0 6 11 10 (FRA) 89 3 2 4 9 (NED) 35 3 2 4 9
Sien ook Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Winterspele 1956 in Cortina d'Ampezzo Olimpiese Somerspele 1960 in Rome Olimpiese Winterspele 2026 in Cortina d'Ampezzo en Milaan
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Olimpiese Winterspele 2006 Turin 2006 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Italië 2006 2006 Kategorie:Sport in 2006 Kategorie:Turyn