Harbin哈爾濱 (amptelik) / 哈尔滨 280px Kaart Wapen170px|senter Vlag  Land  Provinsie Heilongjiang Koördinate  Stigting 1898 Oppervlakte:    - Totaal 7 086 vk km  Hoogte bo seevlak 150 m Bevolking:    - Totaal (2009) 4 754 753  - Bevolkingsdigtheid 186,1/vk km  - Subprovinsiale stad 10 635 971 Tydsone UTC+8 (CST) Burgemeester Zhang Xiaolian Amptelike Webwerf harbin.gov.cn

Harbin (Chinees: 哈尔滨市, Russies: Харбин Charbin) is die hoofstad van die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 10 635 971 in 2010. Naby Harbin bedryf die Chinese weermag 'n lanseerterrein vir die toets van militêre vuurpyle.

Kategorie:Lanseerterreine Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China