Ananya Panday (* 30 Oktober 1998, Moembaai) is 'n Indiese aktrise wat veral in Hindi films speel.

Biografie Panday maak haar akteursdebuut met die tienerfilm Student of the Year 2. Alhoewel die film nie 'n sukses was nie ontvang dit die Filmfare-prys vir beste vroulike debuut. Dit is gevolg deur 'n aantal films wat swak gevaar het, alhoewel haar rol in die drama Gehraiyaan (2022) beter ontvang is. In 2019 lanseer Panday 'n inisiatief genaamd So Positive om bewustheid te skep oor boelies op sosiale media, negatiwiteit te voorkom en 'n positiewe gemeenskap op te bou.

Sy is die dogter van die akteur Chunky Panday.

Filmografie Films JaarFilmRolOpmerking2019 Student of the Year 2 Shreya Randhawa Pati Patni Aur Woh Tapasya Singh2020Ami ke BanglaRitukort Bengaalse film Angrezi Medium nummer "Kudi Nu Nachne De" Khaali Peeli Pooja Gujjar2022GehraiyaanTia KhannaLigerTanyaHindi/ Telugu film

Televisie en Webseries + Jaar Program/ Reeks Rol Platform Opmerking2019Koffee with Karangas seisoen 6, afl. 182020Fabulous Lives of Bollywood Wives gas Netflix seisoen 12022Fabulous Lives of Bollywood Wives gas Netflix seisoen 2Koffee with Karan gas seisoen 7, afl. 4

Verwysings

Kategorie:Indiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense