Ozoroa barbertonensis is 'n struik wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom naby Barberton voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Ozoroa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika