Rheinmetall AG is 'n Duitse motor en wapentuig vervaardiger met sy hoofkantoor gebaseer in Düsseldorf, Duitsland. Die maatskappy se aandele word verhandel op die Frankfurt aandelemark.
Geskiedenis Rheinmetal is 1889 gestig. Een van die stigterslede en eerste voorsitter van die raad was Lorenz Zuckermandel (1847–1928), 'n bankier en belegger.Ehrhardt: Not the founding father. Article in Newsline—The Rheinmetall company magazine. Special 2014 anniversary issue, p. 16 Die maatskappy vervaardig staalprodukte insluitend wapentuig. Na die Eerste Wêreldoorlog-ontwapening moes die maatskappy diversifiseer maar het in die 1930's weer begin met die vervaardiging van wapentuig. Dit het in 1933 die maatskappy A. Borsig GmbH verkry; die maatskappy het lokomotiewe vervaardig.
Verwysings
Kategorie:Duitse maatskappye