Protorhus is 'n genus van plante in die Anacardiaceae familie, met drie bekende spesies waarvan een endemies aan Suid-Afrika en twee aan Madagaskar is.

Spesies Op 25 Oktober 2022 was daar drie spesies wat aan die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1889-1 Protorhus longifolia (Bernh.) Engl. Protorhus perrieri Courchet Protorhus thouarsii Engl.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings