Die Keiharpuisboom (Ozoroa mucronata) is 'n boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is endemies aan die Oos-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 373.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Ozoroa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika