Die groenharpuisboom (Ozoroa concolor) is 'n boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan Namibië en die Noord-Kaap waar dit in die Richtersveld voorkom. Die boom groei in woestyn en Sukkulente Karoo-biome.

Die boom se FSA-nommer is 369.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Ozoroa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika