Die Ystermartiens (Laurophyllus capensis) is 'n boom wat tot die Anacardiaceae familie hoort. word. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die boom kom van Caledon tot by Uitenhage, in die suide, voor. Dit staan ook as die vlakwitels bekend. Dit is die enigste spesie in die genus en Laurophyllus is dus 'n Monotipiese takson.
Die boom se FSA-nommer is 366.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika