Die gifbol (Boophone disticha) is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika. Die plant is uiters toksies.

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Boophone Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe