Nerine marincowitzii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap en kom by Leeu-Gamka voor. Daar is slegs een populasie wat bestaan uit 350 plante. Die plant ondergaan periodiese vloede en word bedreig deur oorbeweiding, die blomme word gepluk (weerhou saadvorming) en bobbejane grawe die bolle uit.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika