Nerine ridleyi is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Die plant kom van die Koue Bokkeveld tot by die Hexrivierberge, op steil, suidelike hellings, voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika