Cliffortia strigosa is 'n struik wat tot die Rosaceae-familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Limietberge en die aangrensende Slanghoekberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 47 km² waar daar tot drie subpopulasies is. Die plant is deel van die fynbos-bioom en word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
strigosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika