Cliffortia subsetacea is 'n struik wat tot die Rosaceae-familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot suid van Constantiaberg en by die Kenilworth perdewedren baan voor. Dit kom ook voor in die Kogelberg tussen Houwhoek en Kleinmond en verder suid by die kus, oos van Pearly Beach. Die plant is deel van die fynbos-bioom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

subsetacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika