Cliffortia reniformis is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Langeberg by die Garciapas voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en die spesie word bedreig deur te veel brande en indringerplante.

Die plant is deel van die fynbos-bioom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

reniformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika