Die Wemmershoekberge is 'n bergreeks in die Klein-Drakensteinberge van die Boland, Wes-Kaap, met 'n hoogte van 1 564 meter bo seespieël. Dit is aanliggend aan die Dutoitsberge, naby Winterberg en noord van Platbergkop geleë. duimnael|links|Uitsig op die Klein-Drakenstein uit die Internasionale Ruimtestasie – opvallend is die sneeubedekte pieke van die Dutoitsberge in die beeldmidde, en die Wemmershoekberge regs daarvan.

Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika