Lampranthus alboroseus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die suide van die Sederberg voor.

Bronne Researchgate Plants of the World Online

alboroseus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika