duimnael|regs|Goldsmith in 2012. Caroline "Tottie" Goldsmith (gebore op 27 Augustus 1962) is 'n Australiese sangeres en aktrise.

Sy is bekend as een van vier sangers in die popgroep The Chantoozies met Ally Fowler en Eve von Bibra, en ook as aktrise. Haar tante was Olivia Newton-John.

Verwysings

Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese musici Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense