Lampranthus aduncus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Gifberg tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant vorm deel van die fynbos en is moeilik om te identifiseer. Die plant word bedreig deur gewasverbouing en voorstedelike ontwikkeling.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
aduncus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika