Lampranthus purpureus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsriviervallei by Keerom voor. Die plant is die laaste keer in die 1930's gewaar en daar is onsekerheid oor sy voortbestaan. Die plant is deel van die fynbos-bioom.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
purpureus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika