Rafael José Orozco Maestre (gebore 24 Maart 1954, Becerril, Colombia – 11 Junie 1992, Barranquilla, Colombia) was 'n Colombiaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was die sanger van die groep El Binomio De Oro De América, wat hy in 1976 saam met Israel Romero gestig het. Hy was een van die hoofverteenwoordigers van Colombiaanse volksmusiek en skrywer van die lied "Solo para tí" wat hy vir sy vrou gekomponeer het.
Hy is op 11 Junie 1992 oorlede nadat hy deur 'n dwelmhandelaar geskiet is.
Diskografie 1975 - Adelante 1975 - Con emoción 1977 - Binomio de oro 1977 - Por lo alto 1978 - Enamorado como siempre 1978 - Los Elegidos 1979 - Súper vallenato 1980 - Clase aparte 1980 - De caché 1981 - 5 años de oro 1982 - Festival vallenato 1982 - Fuera de serie 1983 - Mucha calidad 1984 - Somos vallenato 1985 - Superior 1986 - Binomio de oro 1987 - En concierto 1988 - Internacional 1989 - De Exportación 1990 - De fiesta con binomio de oro 1991 - De américa 1991 - Por siempre
Kategorie:Colombiaanse musici Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 1992