Drosanthemum flavum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap voorkom.
Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1 688 km² en word tussen die Botrivier, Swellendam en Bredasdorp gevind. Daar is agt, klein gefragmenteerde subpopulasies wat almal minder as 1000 plante bevat. Die plant het reeds van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word verder bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.
Die plant is deel van die fynbos en renosterveld-biome.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flavum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika