Drosanthemum floribundum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos- en Wes-Kaap voorkom.

Dit kom vanaf Elandsbaai op die Weskus tot by Gqeberha in die Oos-Kaap op vlaktes langs die kus voor. Dit is onder andere deel van die strandveld en die fynbos-biome. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

floribundum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika