Ruschia klipbergensis is 'n vetplant uit die vygiefamilie en is endemies in Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-Kaap naby Malmesbury voor waar dit deel van die fynbos is. Die spesie is laas in die 1950's gesien; dit is in 'n bedreigde gebied gevind.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

klipbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika