A Beautiful Mind is 'n Amerikaanse rolprent uit 2001 wat geregisseer is deur Ron Howard.A Beautiful MindMathematician John Nash, Subject Of ‘A Beautiful Mind’, Dies In Car Crash Beautiful Mind is 'n rolprent oor die lewe van die wiskundige John Forbes Nash Jr., wat aan skisofrenie gely het. Die draaiboek is gebaseer op die boek met dieselfde titel, geskryf in 1999 deur Sylvia Nasar.Het leven van John Nash: genie, gek, genezen, resensie van die boek in Trouw, 29 April 2000 Die rolprent het in 2002 vier Oscars ontvang.

Hoofrolspelers Russell Crowe Ed Harris Jennifer Connelly Paul Bettany Adam Goldberg Judd Hirsch Josh Lucas Anthony Rapp Christopher Plummer

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente