Inception is 'n Amerikaanse rolprent uit 2010 wat geregisseer is deur Christopher Nolan.InceptionOSCAR: Chris Nolan Q&A About 'Inception' Die hoofrolspelers is Leonardo DiCaprio, Marion Cotillard, Elliot Page, Tom Hardy en Joseph Gordon-Levitt. Die film word as 'n wetenskapsfiksie-riller beskryf waarin werklikheid en drome met mekaar verweef word. In die Verenigde State het die rolprent op 16 Julie 2010 gepremière. Die rolprent het vier Oscars gewen tydens die 83ste Oscar-toekenningsaand, die vir beste kinematografie, beste visuele effekte, beste klanksmenging en beste klankredigering.

Hoofrolspelers Leonardo DiCaprio Ken Watanabe Joseph Gordon-Levitt Marion Cotillard Elliot Page Tom Hardy Cillian Murphy Tom Berenger Michael Caine

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente