Becker is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys: Alison Becker (1977), Amerikaanse aktrise, skryfster en vervaardiger Boris Becker (1967), voormalige Duitse tennisspeler Nadja Becker (1978), Duitse aktrise Randy Becker, Amerikaanse akteur en vervaardiger Sandy Becker (1922–1996), Amerikaanse akteur Simon Fisher-Becker (1961–2025), Engelse akteur Tanja Becker-Bender (1978), Duitse violis Terry Becker (1930–2014), Amerikaanse akteur en regisseur Theodor Becker (akteur) (1880–1952), Duitse akteur en kostuumontwerper Tony Becker (1963), Amerikaanse akteur en vervaardiger

Kategorie:Duitse vanne