Bauer is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys: Cate Bauer (1922), Engelse aktrise Charita Bauer (1922–1985), Amerikaanse aktrise Chris Bauer (1966), Amerikaanse akteur David Bauer (akteur) (1917–1973), Amerikaanse akteur Ernst Waldemar Bauer (1926−2015), Duitse televisie- en radiopublisis, bioloog, skrywer, dokumentêrfilmvervaardiger en politikus Ina Bauer (1941–2014), Duitse aktrise Jaime Lyn Bauer (1949), Amerikaanse aktrise Kristin Bauer van Straten (1973), Amerikaanse aktrise Michelle Bauer (1958), Amerikaanse aktrise Richard Bauer (1939–1999), Amerikaanse akteur Steven Bauer (1956), Amerikaanse akteur en vervaardiger

Kategorie:Duitse vanne