Klein is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys: Adelaide Klein (1900–1983), Amerikaanse aktrise Chris Klein (akteur) (1979), Amerikaanse akteur en vervaardiger Jesper Klein (1944–2011), Deense akteur en skrywer Jessi Klein (1975), Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger Johny Klein (1980), Suid-Afrikaanse akteur en stemkunstenaar Kacey Mottet Klein (1998), Switserse akteur Lee Klein (1965), Amerikaanse akteur Rudolf Klein-Rhoden (1871–1936), Duitse akteur, regisseur, en skrywer

"Klein" het in Oudgermaans rein, sierlik of mooi beteken, wat ons nog herken in die woord "kleinood".Alet Cloete, Taaldinge 13 Augustus 2023, RSG

Verwysings

Kategorie:Duitse vanne