Ruschia hamata is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat inheems aan Suid-Afrika is en kom in die Noord-Kaap, Noordwes, die Vrystaat asook Lesotho voor. Die plant word ook die beesvygie genoem.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hamata Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika