Elim is 'n woongebied (township) rondom die Elim-hospitaal, geleë in die distrik van Hlanganani in die voormalige Tsonga-tuisland, Gazankulu, langs die R578-pad na Giyani in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo