Ruschia ceresiana is 'n vetplant uit die vygiefamilie en is endemies in Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-Kaap in die Tankwa Karoo voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo is. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ceresiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika