Die Kalaharirooivingers (Xylopia odoratissima) is 'n boom wat inheems is aan Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 110.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika odoratissima Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe