Rietvlei se Hoogte is ‘n bergpas in die voetheuwels van die Sederberge.
Die pas is by nagenoeg 32° 15′ suid en 18° 57′ oos, net oos van die Clanwilliamdam en suidoos van die dorp Clanwilliam. Dit bereik ‘n maksimum helling van 1:8.
Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bibliografie Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022,
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika