Die Njassa-kanferfoelie (Tecomaria nyassae) is 'n blomplant wat inheems is aan die suidelike subtrope van Afrika. Dit is inheems aan noordoostelike Angola, Zambië, suidelike DRK, Malawi, Tanzanië en noordelike Mosambiek.Tecoma nyassae, Flora of MozambiquePlants of the World Online Dit word soms as 'n subspesie van T. capensis beskou.Tecoma capensis, Global Invasive Species Database

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika nyassae Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië