Pygmalion of Pigmalion kan onder meer na een van die volgende verwys: Pigmalion (mitologie), 'n beeldhouer wat verlief geraak het op sy beeld Pigmalion (opera), 'n opera van 1745 deur Jean-Philippe Rameau Pygmalion (album), musiekalbum deur Slowdive Pygmalion (Rousseau), 'n melodrama van 1762 deur Jean-Jacques Rousseau Pygmalion (toneelstuk), 'n toneelstuk van 1913 deur George Bernard Shaw Pigmalion, 'n koning van Tirus 96189 Pigmalion, 'n kleinplaneet Pigmalion (Virgilius), 'n karakter in Virgilius se Eneïde (29-19 v.C.) Verskeie rolprente (van 1898, 1935, 1937, 1938, 1948, 1983) Pygmalion et Galathée (1898)