duimnael|270px|regs|Die Cockscomb op die gesigseinder (regs), soos van St. Francisbaai af gesien Cockscomb is 'n bergpiek in die Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap. Die bergreeks strek van die Grootrivier oos van die Baviaanskloofberge, tot net noord van Uitenhage. Die piek is 1 768 m bo seespieëlhttps://www.baviaans.co.za/page/geology en die Elandsrivier vloei suid van die berg. Die opeenvolging van pieke herinner aan 'n hanekam, en die Khoisan het die berg Naniqua genoem, wat "berg in die mis" sou beteken.https://fireflyafrica.co.za/cockscomb-mountain/

Kyk ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Berge