Die Koffiehoekspruit is 'n sytak van die Sterkspruit in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring hoog in die Witteberg suid van Lesotho. Dit is in die opvanggebied van die Kraairivier wat by Aliwal-Noord in die Oranjerivier uitmond.

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Eksterne skakel Google-kaart van die Koffiehoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap