Die Barnardspruit is 'n voorloper van die Stormbergspruit, 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika.
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Eksterne skakel Google-kaart van die Barnardspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap