Hierdie Groenrivier vloei in die Wes-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Groenrivier (dubbelsinnig).

Die Groenrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Dieprivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Groenrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Riviere in Wes-Kaap